Gewone mossie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gewone mossie
Mannetjie in Roodepoort, Suid-Afrika
Wyfie in Sossusvlei, Namibië
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Passeridae
Genus: Passer
Spesie: P. melanurus
Binomiale naam
Passer melanurus
(Statius Müller, 1776)
Sinonieme

Loxia melanura Statius Müller, 1776
Fringilla arctuata Gmelin, 1788

Die Gewone mossie (Passer melanurus) is klein voëltjies met vaal en bruin vere. Dit 'n amper-endemiese algemene standvoël in grasveld, landerye en groot tuine. Sommige kom ook voor in stedelike gebiede. Hulle maak nes in 'n bos of boompie (dikwels ook 'n doringboom) of in 'n muur of dakopening. Die wyfie lê vier tot ses eiers wat omtrent twee weke neem om uit te broei. Die voël is 15 cm groot en weeg 22 - 36 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape Sparrow.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Passer melanurus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.