Roodepoort

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Roodepoort
Ligging van Roodepoort op 'n kaart (Gauteng)
Roodepoort
Roodepoort
 Roodepoort se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°10′S 28°0′O Koördinate: 26°10′S 28°0′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Munisipaliteit Stad Johannesburg
Stigting 1884
Oppervlak[1]
 - Stad 161,50 km²  (62,4 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Stad 326 416
 - Digtheid 2 021/km² (5 234,4/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 51.4%
 • Kleurling 8.2%
 • Indiër/Asiër 4.0%
 • Blank 35.4%
 • Ander 0.9%
Taal (2011)[1]
 • Engels 29.8%
 • Afrikaans 24.0%
 • Zoeloe 9.0%
 • Tswana 8.8%
 • Ander 28.4%
Poskode (straat) 1725
Poskode (posbus) 1725
Skakelkode(s) 011

Die dorp Roodepoort is wes van Johannesburg geleë en is deel van die Witwatersrand. Die naam verwys na die rooi grond wat so algemeen is in die omgewing.

Geskiedenis[wysig]

Die dorp het sy ontstaan te danke aan die ontdekking van goud. 'n Mynkamp is in 1888 gestig op 'n plaas met die naam Roodepoort. Munisipale status word verkry in 1903. Die eerste gemeente van die NG Kerk, die gemeente Roodepoort, het op 17 Mei 1905 met 400 lidmate van die NG gemeente Krugersdorp afgestig. Die stad is in 1949 deur 'n geweldige orkaan getref wat baie mense dakloos gelaat en geweldige materiële skade aangerig het.

Besienswaardighede[wysig]

Tersiêre instellings[wysig]

  • Technikon RSA
  • Roodepoort Kollege
  • Verskeie privaat instansies soos Damelin, CTI, ens.

Woonbuurte[wysig]

  • Delarey
  • Maraisburg, so genoem na die eienaar van die plaas waarop dit geleë is, A.P. Marais.
  • Hamberg, genoem na die plaaseienaar J.N. van den Berg en sy agent, Hamman.
  • Florida, so genoem na sy natuurskoon na die Amerikaanse staat Florida.
  • Durban Deep
  • Selwyn
  • Roodepoort
  • Georginia
  • Ontdekkers (Discovery)
  • Roodepoort-Noord
  • Horison
  • Lindhaven
  • Witpoortjie
  • Culembeeck
  • Constantia Kruin
  • Kloof-en-dal
  • Horison-view
  • Helderkruin
  • Roodekrans
  • Little Falls
  • Weltevredenpark
  • Florida Hills
  • Ruimsig (na bewering een van die snelgroeiendste woonbuurte in die land)

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Roodepoort”. Sensus 2011.