Google Android

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Android
Be together. Not the same.
Android L Develpment Preview.png
Android 5.0

Ontwikkelaar Google
Open Handset Alliance
Aanvanklike vrystelling 23 September 2008[1]
Mees onlangse weergawe 5.0.1 Lollipop / 2 Desember 2014/ 5.0 Lollipop / 17 Oktober 2014[2][3]
Programmeertaal C (core), C++, Java (UI)[4]
Platform 32-bit en 64-bit ARM, MIPS,[5] x86,[6] x86-64
Beskikbaar in Veeltalig (46 tale)
Lisensie Apache License 2.0
gemodifiseerde Linux kernel onder GNU GPL v2[7]
Webblad www.android.com

Android is 'n oopbron mobiele bedryfstelsel vir selfone van die Amerikaanse maatskappy Google. Android is die geesteskind van Andy Rubin, eienaar van die IT-maatskappy, Android Inc, wat in 2005 deur Google uitgekoop is.

Die Android bedryfstelsel is gebaseer op Linux en dit word vrygestel onder die Apache-lisensie. Die vervaardigers van selfone wat van Android gebruik maak, is onder andere Motorola, HTC, Samsung en LG.

Android was tot kort voor die openbare bekendstelling op 5 November 2007 bekend as die gPhone. Dié bekendstelling het gepaard gegaan met die stigting van die Open Handset Alliance, 'n konsortium van 47 hardeware, sagteware, en Telekommunikasiemaatskappye wat belangstelling het in die bevordering van oop standaarde vir mobiele toestelle.[8][9]

Afrikaanse vertaling[wysig]

Hoewel daar Afrikaanse toepassings op Android beskikbaar is (soos die Bybel, Afrikaanse sleutelbord, woordeboeke, ens.) in die koppelvlak aanvanklik slegs in Engels en enkele groot tale beskikbaar gestel. Google het egter aangekondig dat Android weergawe 4.3 wel in Afrikaans beskikbaar sal wees.[10]

Verwysings[wysig]

  1. (en) Announcing the Android 1.0 SDK, release 1”. 9 September 2008. URL besoek op 5 Desember 2014.
  2. (en) When and where to get Android 5.0 Lollipop”. CBS Interactive: 15 Oktober 2014. URL besoek op 5 Desember 2014.
  3. (en) Updated Android Lollipop Developer Preview image coming to Nexus devices in a couple of days”. URL besoek op 5 Desember 2014.
  4. (en) Android Code Analysis”. URL besoek op 5 Desember 2014.
  5. (en) MIPS gets sweet with Honeycomb”. Eetimes.com. URL besoek op 5 Desember 2014.
  6. (en) Shah, Agam (1 Desember 2011). “Google's Android 4.0 ported to x86 processors”. Computerworld. International Data Group. URL besoek op 5 Desember 2014.
  7. (en) Licenses”. Android Open Source Project.. Open Handset Alliance. URL besoek op 5 Desember 2014.
  8. Open Handset Alliance”. Open Handset Alliance. URL besoek op 2007-11-06.
  9. Jackson, Rob, "Sony Ericsson, HTC Androids Set For Summer 2009", Android Phone Fans, 10 December 2008. URL besoek op 2009-09-03.
  10. Android 4.3, Jelly Bean, besoek op 2 Oktober 2013

Eksterne skakels[wysig]