Groningen (provinsie)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Suid-Holland Noord-Holland Friesland Groningen Drenthe Flevoland Overijssel Gelderland Utrecht Limburg Noord-Brabant Zeeland
Ligging van Provinsie Groningen in Nederland
Die vlag van Groningen
Die wapen van Groningen

Groningen is een van die provinsies van Nederland, met 'n bevolking van sowat 577 000 (2009), 'n oppervlakte van 2 960 km² en 'n bevolkingsdigtheid van 247 inwoners per km². Die hoofstad is Groningen.

Groningen grens in die suide aan Drenthe, in die weste aan Friesland, in die noorde aan die Noordsee en in die ooste aan Nedersakse (Duitsland).

In die provinsie word naas Nederlands ook Gronings gepraat, 'n dialek van die Nedersaksiese taal.

Munisipaliteite[wysig]

Munisipaliteite in Groningen

Groningen bestaan uit 23 munisipaliteite.

Aardgas[wysig]

Die Gasunie in Groningen

In 1959 is in Groningen aardgas by Slochteren ontdek.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:


Provinsies van Nederland Flag of the Netherlands.svg

Flag Drenthe.svg Drenthe | Flevolandflag.svg Flevoland | Frisian flag.svg Friesland | Gelderland-Flag.svg Gelderland | Flag Groningen.svg Groningen | NL-LimburgVlag.svg Limburg | North Brabant-Flag.svg Noord-Brabant | Flag North-Holland, Netherlands.svg Noord-Holland | Flag of Overijssel.svg Overijssel | Flag Zuid-Holland.svg Suid-Holland | Utrecht (province)-Flag.svg Utrecht | Flag of Zeeland.svg Zeeland