Flevoland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Suid-Holland Noord-Holland Friesland Groningen Drenthe Flevoland Overijssel Gelderland Utrecht Limburg Noord-Brabant Zeeland
Ligging van Provinsie Flevoland in Nederland
Die vlag van Flevoland
Die wapen van Flevoland

Flevoland is een van die provinsies van Nederland, met 'n bevolking van 388 000 (2009), 'n oppervlakte van 2 412 km² (waarvan 1 417 km² land en 995 km² water) en 'n bevolkingsdigtheid van 274 inwoners per km². Die hoofstad is Lelystad (vernoem na die vader van die Flevoland-projek, Cornelis Lely). Flevoland is op 1 Januarie 1986 amptelik as provinsie erken en lê omtrent 5 meter onder seevlak. Die Flevopolder is die grootste kunsmatige eiland in die wêreld.

Munisipaliteite[wysig]

Urk Noordoostpolder Dronten Lelystad Zeewolde AlmereGemeenten in Flevoland
Beeldinligting

Flevoland bestaan uit ses munisipaliteite:[1]

  1. Almere, 191 000
  2. Dronten, 40 000
  3. Lelystad, 75 000
  4. Noordoostpolder, 46 000
  5. Urk, 19 000
  6. Zeewolde, 21 000

Verwsyings[wysig]

  1. Inwoners per 1 Januarie 2011 (afgerond)

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Flevoland (kategorie)


Provinsies van Nederland Flag of the Netherlands.svg

Flag Drenthe.svg Drenthe | Flevolandflag.svg Flevoland | Frisian flag.svg Friesland | Gelderland-Flag.svg Gelderland | Flag Groningen.svg Groningen | NL-LimburgVlag.svg Limburg | North Brabant-Flag.svg Noord-Brabant | Flag North-Holland, Netherlands.svg Noord-Holland | Flag of Overijssel.svg Overijssel | Flag Zuid-Holland.svg Suid-Holland | Utrecht (province)-Flag.svg Utrecht | Flag of Zeeland.svg Zeeland