Grootkoningriethaan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Grootkoningriethaan
P. p. poliocephalus; Nakhon Sawan, Thailand
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Gruiformes
Familie: Rallidae
Genus: Porphyrio
Spesie: P. porphyrio
Binomiale naam
Porphyrio porphyrio
(Linnaeus, 1758)
Subspesies groepe:
  • P. p. porphyrio in die Mediterreense gebiede.
  • P. p. madagascariensis in Afrika
  • P. p. poliocephalus in tropiese Asië
  • P. p. melanotus oor groot dele van Australasië
  • P. p. indicus in Indonesië
  • P. p. pulverulentis in die Filippyne

Die Grootkoningriethaan (Porphyrio madagascariensis) is 'n algemene standvoël en leef in plat riete, vleie en oorstroomde grasveld. Die voël is 38 - 46 cm groot en weeg 500 - 700 gram. In Engels staan die voël bekend as African Swamphen.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Porphyrio porphyrio”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.