Groottandsaagvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Groottandsaagvis
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Klas: Chondrichthyes
Subklas: Elasmobranchii
Orde: Pristiformes
Familie: Pristidae
Genus: Pristis
Spesie: P. microdon
Binomiale naam
Pristis microdon
Latham, 1794

Die groottandsaagvis (Pristis microdon) is 'n vis wat voorkom in die tropiese waters van die wêreld. Daar is min studies gedoen oor die spesies, maar dit word geklassifiseer as 'n kritiek bedreigde spesie. In Engels staan die vis bekend as die Largetooth sawfish.

Voorkoms[wysig]

Van onder gesien.

Die uitstaande kenmerk is die snoet met 17 - 22 tande wat soos 'n saag lyk. Die res van die lyf lyk soos dié van 'n haai. Die vis word tot 6.6 m lank - die saag ingesluit.

Habitat[wysig]

Die vis verkies rivierbeddings, beskermde baaie aan die kus, riviere en mere om in te leef.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Eksterne skakel[wysig]