Guildford

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Icono de traducción.svg Die taalgebruik van hierdie artikel/hoofstuk moet nagegaan word.
Hierdie artikel/hoofstuk is geskep deur ’n anderstalige gebruiker en moet nagegaan word vir spelling, sinsbou en woordkeuse. Indien die artikel/hoofstuk nie binne die volgende twee weke versorg word nie, mag dit vir verwydering kwalifiseer.


Guildford
The Guildhall in Guildford.jpg
Ligging van Guildford op 'n kaart (Engeland)
Guildford
Guildford
Koördinate: 51°14′07″N 0°34′29″W Koördinate: 51°14′07″N 0°34′29″W
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land Engeland
Graafskap Surrey
Bevolking (2001)
 - Stad & Borough 66 773
Tydsone MGT (UTC+00:00)
 - Somer (DST) BST (UTC+01:00)
Poskode GU1-4
Skakelkode(s) 01483

Guildford (uitgespreek /ˈɡɪlfɘ(r)d/) is die graafskaphoofstad (Engels: county town) van die graafskap Surrey, wat in die suide van Engeland geleë is. In die 2001-sensus het die stad 'n bevolking van 66 773 in 2001 gehad.

Guildford lê in 'n vallei van die Wey River waar die rivier deur 'n gaping in die North Downs vloei. Die stad is ongeveer 45 km van Londen af en deesdae is die suidwestelike hoek van die statistiese streek vir Greater London. Seerdat die middeleeue het die hoofpad tussen Londen en Portsmouth deur hierdie gaping gegaan met die gevolg dat die stad een van Londen se verdeedigingpunte was en dat 'n kasteel hier gebou was.[1] Gedeurende die Victoriaanse tydperk, met die bou van die Londen - Portsmouth en die Reading - Ashford, Kent spoerweë deur die gaping word Guildford 'n spoorwegaansluitingdorp.


Verwysings[wysig]

  1. Hammond, Muriel (1963). Castles of Britain Vol 1 England (in Engels). Ian Allan.