Reading

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Reading
Die binnestad van Reading
Die binnestad van Reading
Ligging van Reading op 'n kaart (Engeland)
Reading
Reading
Koördinate: 51°27′15″N 0°58′23″W Koördinate: 51°27′15″N 0°58′23″W
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land Engeland
Graafskap Berkshire
Stigting 871
Stadstatus 1086
Oppervlak
 - Stad & Borough 19,4 vk m (50,35 km²)
 - Stedelik 15,6 vk m (40,4 km²)
Hoogte  200 vt (61 m)
Bevolking (2010)
 - Stad & Borough 154 200
 - Digtheid 9 886/myl2 (3 817/km²)
 - Stedelik 369 804
Tydsone MGT (UTC+00:00)
 - Somer (DST) BST (UTC+01:00)
Poskode RG
Skakelkode(s) 0118
Webwerf: reading.gov.uk

Reading is 'n stad en 'n borough[1], geleë in die Engelse graafskap van Berkshire. In die 2010-sensus het die borough 'n bevolking van sowat 154 200 en 'n oppervlakte van 40,40 km² gehad. Die borough het die status van 'n unitary authority.

Groter Reading (die stad met voorstede) het in die 2001-sensus 'n bevolking van sowat 369 804 en 'n oppervlakte van 50,35 km² gehad.

Reading is in 871 (of eerder) gestig en het in 1086 (of eerder) die status van stad ontvang.

Geboortes[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Die huidige stad val saam met die borough.

Bronne[wysig]

  • Die Engelstalige Wikipedia

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Reading (kategorie)