Gwangju

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Gwangju
광주광역시
Gwangju montage.png

Kaart Vlag
Gwangju-gwangyeoksi in South Korea.svg
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Suid-Korea Suid-Korea
 Region Honam
 Koördinate 35°10′N 126°55′O
 Gestig op 57 v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 501,24 vk km
 Hoogte bo seevlak m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 1 475 745
 - Bevolkingsdigtheid 2 900/vk km
 Tydsone UTC +9
 Burgemeester Kang Un-tae
 Amptelike webwerf www.gwangju.go.kr

Gwangju (Koreaans: 광주광역시) is die sesde grootste stad naas die hoofstad Seoel, Busan, Incheon, Daegu en Daejeon‎‎ in die suidweste van Suid-Korea en lê in die suidweste van die Koreaanse Skiereiland. Die stad het 'n bevolking van 1 475 745 in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 501,24 km². Die stad is in 57 v.C. gestig en was tydens die Drie koninkryke van Korea die administratiewe sentrum van die Baekje-ryk.