Harry Judd

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Harry Judd
McFly-Judd-2.jpg
Geboortenaam Harold Mark Christopher Judd
Beroep(e) Musikus
Genre(s) Pop en Pop Rock
Instrument(e) Tromme
Uitgewer(s) Island Records
Webwerf http://www.mcflyofficial.com
Last.fm http://www.mcflyofficial.com
Portal.svg Musiekportaal

Harold Mark Christopher Judd, algemeen bekend as Harry Judd (gebore 23 Desember 1985 in Chelmsford, Essex, Engeland) is die tromspeler in die Britse musiekgroep McFLY, tesame met Tom Fletcher, Dougie Poynter en Danny Jones. McFLY het bekend geword nadat die gewese groep Busted hulle op die been help bring het deur hulle uit te nooi om saam met hulle te toer in Maart 2004.

Eksterne skakels[wysig]