Hedmark

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Spring na: navigasie, soek
Wapen van Hedmark

Hedmark is 'n Noorse provinsie (fylke) wat in die noorde aan Sør-Trøndelag, Oppland in die weste en Akershus in die suide grens. In die ooste grens Hedmark aan Värmland en Dalarna (Swede). Die administratiewe sentrum van Hedmark is Hamar.

Persoonlike gereedskap
Naamruimtes

Variante
Aksies
Navigasie
Gereedskap
Ander tale