Hoender

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hoender
'n Haan en 'n hen.
Bewaringstatus
Gedomestikeerd
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Voël
Orde: Galliformes
Familie: Phasianidae
Subfamilie: Phasianinae
Genus: Gallus
Spesie: Gallus gallus
Subspesie: Gallus gallus domesticus
(Linnaeus, 1758)

'n Hoender (Gallus gallus domesticus) is 'n makgemaakte voël, meer spesifiek pluimvee. Dit word gewoonlik deur boere as lewende hawe aangehou, wat beteken dat dit geteel word sodat hul vleis of hul eiers geëet kan word.

'n Manlike hoender word 'n haan genoem, en 'n vroulike hoender staan bekend as 'n hen. Slegs hennetjies kan broei en eiers lê. Pasgebore en jong hoendertjies word kuikens genoem, maar 'n jong hoender wat op 12 tot 14 weke geslag word, word 'n braaikuiken genoem.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Hoender (kategorie)