Holocentridae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Holocentridae
Holocentrus ascensionis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Beryciformes
Familie: Holocentridae
Subfamilies en genera

Holocentrinae

Myripristinae

Die Soldaatvisse (Holocentridae) is 'n vis-familie van die visorde Beryciformes. Die familie het twee subfamilies Myripristinae met vyf genera en Holocentrinae met drie genera. Daar is altesaam sewentig spesies in die familie waarvan agt en twintig aan die Suid-Afrikaanse kus voorkom.

Kenmerke[wysig]

Die familie se lyf is lank en redelik plat en die oë groot. Die dorsale vin is verdeel in twee en die stertvin is gevurk. Die familie word 7 – 45 cm groot. Hulle vreet bodem skaaldiere, vis en soöplankton. Die familie kan oorleef in akwariums.

Genera[wysig]

Sargocentron spiniferum

Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Myripristis
  • Neoniphon
  • Sargocentron

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]