Jakoetsk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Jakoetsk
Яку́тск
Дьокуускай
Yakutsk 1 (synchroswimr).jpg
Vlag van Jakoetsk
Vlag
Wapen van Jakoetsk
Wapen
Ligging van Jakoetsk op 'n kaart (Rusland)
Jakoetsk
Jakoetsk
Die ligging van Jakoetsk in Rusland
Koördinate: 62°02′N 129°44′O
Land Vlag van Rusland Rusland
Deelgebied Sacha (Jakoetië)
Stigting 1632
Regering
 - Tipe Stad-okroeg
 - Burgemeester Joeri Zabolef
Oppervlak
 - Stad 121 km²  (46,7 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 269 486
Tydsone UTC+10:00 (UTC)
Webwerf: http://www.yakutsk-city.ru/

Jakoetsk (Russies: Яку́тск; Sacha: Дьокуускай, Djokoeskai) is die hoofstad van die Republiek van Sacha (Jakoetië), ’n federale deelgebied van Rusland. Dit is aan die Lena-rivier geleë, sowat 450 km van die Noordpoolsirkel. Die bevolking in 2010 was 269 486.

Eksterne skakels[wysig]