Joelia Lipnitskaja

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Joelia Lipnitskaja
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Gebore 5 Junie 1998
Jekaterinburg, Rusland
Nasionaliteit Vlag van Rusland Rusland
Beroep Sierskaatser

Joelia Lipnitskaja (Russies: Ю́лия Липни́цкая; geb. 5 Junie 1998 in Jekaterinburg) is 'n Russiese sierskaatser. Sy het 'n goue medalje in die figuurskaats-spankompetisie by die Olimpiese Winterspele van 2014 in Sotsji, Rusland gewen.[1][2][3] Sy is ook die Europese kampioen van 2014[4] en in 2012 was sy die Junior Wêreldkampioen.[5]

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Joelia Lipnitskaja (kategorie)