Johann Gmelin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Johann Georg Gmelin
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Gebore 8 Augustus 1709
Tübingen, Duitsland
Oorlede 20 Mei 1755
Tübingen, Duitsland
Nasionaliteit Duits
Beroep fisikus en botanikus
Bekend vir verkenning van Siberië

Johann Georg Gmelin was in die 18de eeu ’n ontdekkingsreisiger in Siberië. Hy het in 1733-1743 aan die Groot Noordelike Ekspedisie deelgeneem. Hy het verskeie reise deur Siberië onderneem en in die proses meer as 34 000 km afgelê. Hy het ontdek dat die Kaspiese See onder die seevlak lê. Hy het ook twee groot werke oor sy reise in Siberië gepubliseer en meer as 500 voorheen onbekende plantsoorte beskryf.[1]

Verwysings[wysig]

  1. Gmelin-familie (in Russies). URL besoek op 2009-12-17.