Jokohama

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Jokohama
横浜市 Jokohama-sji
Yokohama060907.jpg
Vlag van Jokohama
Vlag
Official logo of Jokohama
Logo
Ligging van Jokohama in die Kanagawa-prefektuur
Ligging van Jokohama in die Kanagawa-prefektuur
Ligging van Jokohama op 'n kaart (Japan)
Jokohama
Jokohama
Ligging van Jokohama in Japan (in rooi)
Koördinate: 35°27′N 139°39′O
Land Japan
Gebied Kanto
Prefektuur Kanagawa-prefektuur
Regering
 - Burgemeester
Oppervlak
 - Stad 437,35 km²  (168,9 vk m)
Bevolking
 - Stad 3 625 000
 - Digtheid 8 288/km² (21 465,8/myl2)
Poskode 〒231-0017
Boom Camellia, Chinquapin, Sangoju
Sasanqua, Ginkgo, Zelkova
Blom Roos

Jokohama (横浜市 Jokohama-sji?) is die hoofstad van die Kanagawa-prefektuur, geleë in die Kantogebied van die hoofeiland, Honsjoe, en 'n belangrike kommersiële spilpunt van die Groot Tokio-gebied. Jokohama se bevolking van 3,6 miljoen maak dit Japan se grootste ingelyfde stad en die tweede mees bevolkte gebied na Tokio (dit geld slegs snags; bedags het Jokohama die derde grootste bevolking).[1]

Jokohama het spoedig as 'n prominente hawestad ontwikkel na die beëindiging van Japan se isolasie in die laat 19de eeu en is vandag een van die land se belangrikste seehawens tesame met Kobe, Osaka, Nagoja, Hakata, Tokio en Tsjiba.

Notas en verwysings[wysig]

  1. Tokio is nie 'n enkele ingelyfde stad nie - sien Tokio vir meer inligting oor die samestelling van Tokio.