Julian Assange

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Julian Assange
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Julian Assange in Ecuador se ambassade in Londen in 2014

Gebore 3 Julie 1971
Townsville, Queensland
Nasionaliteit Vlag van Australië Australië
Beroep Joernalis, publisis, Internet-aktivis en vroeëre rekenaarprogrammeerder
Bekend vir hoofouteur van WikiLeaks

Julian Paul Assange (gebore 3 Julie 1971 in Townsville, Queensland) is 'n Australiese joernalis, publisis, Internet-aktivis en voormalig rekenaarprogrammeerder. Hy is die hoofredakteur en woordvoerder van die Internetorganisie WikiLeaks.

Assange het opspraak gemaak nadat WikiLeaks einde 2010 geheime diplomatieke dokumente van die Verenigde State van Amerika op die Internet gepubliseer het,[1] en omdat hy beskuldig word van aanranding op twee Sweedse vroue. Vanweë die laaste is hy op 7 Desember 2010 in Engeland vasgetrek.[2]

Verwysings[wysig]