Kaapse wildepiesang

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kaapse wildepiesang
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiospermae
(geen rang): Monocots
(geen rang): Commelinids
Orde: Zingiberales
Familie: Strelitziaceae
Genus: Strelitzia
Ait.
Spesie: S. alba
Binomiale naam
Strelitzia alba
(L.f.) Skeels

Die Kaapse wildepiesang (Strelitzia alba) - ook bekend as die Kaapse strelitza - is boom wat voorkom tussen Knysna en Humansdorp. Dit het eenvoudige blomhofies met wit blomme.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]