Koergan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Koergan-oblast.
Koergan
Курган
’n Straat in Koergan
’n Straat in Koergan
Vlag van Koergan
Vlag
Wapen van Koergan
Wapen
Die ligging van Koergan-oblast in Rusland
Die ligging van Koergan-oblast in Rusland
Ligging van Koergan op 'n kaart (Koergan-oblast)
Koergan
Koergan
Die ligging van Koergan in Koergan-oblast
Koördinate: 55°26′27″N 65°20′28″O
Land Vlag van Rusland Rusland
Deelgebied Koergan-oblast
Stigting 1662
Regering
 - Tipe Stad-okroeg
 - Burgemeester Sergey Vladimirovich Rudenko (Сергей Владимирович Руденко)
Oppervlak
 - Stad 390 km²  (150,6 vk m)
Bevolking (2014)
 - Stad 325 720
Tydsone UTC+06:00 (UTC)
Webwerf: http://www.kurgan-city.ru/

Koergan (Russies: Курган) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Koergan-oblast. Dit is aan die Transsiberiese Spoorlyn geleë, tussen Jekaterinburg en Omsk.

Dit is in 1662 gestig as Tsarjowo Gorodisjtsje (Царёво Городи́ще) en het sy huidige naam in 1782 gekry. Die bevolking in 2014 was 325 720.

Eksterne skakels[wysig]