Koningpikkewyn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Koningpikkewyn
Koningpikkewyne in Suid-Georgië
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Sphenisciformes
Familie: Spheniscidae
Genus: Aptenodytes
Spesie: A. patagonicus
Binomiale naam
Aptenodytes patagonicus
Miller,JF, 1778
Rooi: Aptenodytes patagonicus patagonicus Geel: Aptenodytes patagonicus halli Groen: broeigebiede
Rooi: Aptenodytes patagonicus patagonicus

Geel: Aptenodytes patagonicus halli

Groen: broeigebiede

Die Koningpikkewyn (Aptenodytes patagonicus) is 'n voël wat voorkom op die Antarktiese-eilande en baie seldsaam in Suid-Afrika is. In Engels staan die pikkewyn bekend as die King Penguin.

Voorkoms[wysig]

Die pikkewyn is 88–95 cm groot en weeg tot 15 kg. Die pikkewyn is groot met lang swemvlerke en daar is duidelike oranje nekvlekke en 'n pienkoranje plaat aan die kante van die lang, dun, effens krom snawel.

Subspesies[wysig]

Koningpikkewyne word onderverdeel in twee subspesies:

Sien ook[wysig]

Eier van 'n Koningpikkewyn.
Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Aptenodytes patagonicus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.