Falkland-eilande

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Falkland Islands
Falkland-eilande
Vlag van die Falkland-eilande Wapen van die Falkland-eilande
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Desire the Right
(Engels vir: "Begeer die regte ding")
Volkslied: God Save the Queen (amptelik)

Song of the Falklandsa (nie-amptelik)
Ligging van die Falkland-eilande
Hoofstad Stanley

51°42′S 57°51′W

Grootste stad Stanley
Amptelike tale Engels
Regering

Monarg
• Goewerneur
• Uitvoerende Hoof
• Verantwoordelike
Britse minister
Parlementêre demokrasie binne
’n grondwetlike monargie
Elizabeth II
Colin Roberts
Keith Padgett

Hugo Swire
Onafhanklikheid
Stigting
• Britse bewind bevestig
• Kroonkolonie
• Britse afhanklike gebied
Britse oorsese gebied
• Huidige grondwet


1833
1841
1981b
2002
2009
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
12 200 km2  (162ste)
4 700 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2012-skatting
 - Digtheid
 
2 932[1] (220ste)
0,26 / km2 (241ste)
0,65 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2007-skatting

$164,5 miljoen[2] (222ste)
$55 400[2] (10de)

MOI (2010) Green Arrow Up Darker.svg 0,847[3] (20ste)  –  baie hoog
Gini (2010) 34,17[4](64ste) –  medium
Geldeenheid Pondc (FKP)
Tydsone
 - Somertyd
FKST (UTC-3)
nie toegepas nie (UTC-3)
Internet-TLD .fk
Skakelkode +500
a. Song of the Falklands word gebruik as die Falkland-eilande se volkslied by sportbyeenkomste.
b. Onderbreek deur die Argentynse militêre regering in 1982.
c. Gekoppel aan die Pond sterling (GBP).
d. Die Falkland-eilande gebruik die FKST sedert September 2010.[5]

Die Falkland-eilande (Engels: Falkland Islands, Spaans: Islas Malvinas) is 'n groep eilande in die suide van die Atlantiese oseaan. Die eilande het 'n bevolking van sowat drie duisend mense en die hoofstad, Stanley, het meer as twee duisend inwoners. Ongeveer nege uit tien inwoners woon in Stanley.[6]

Eerste Wêreldoorlog[wysig]

Op 8 Desember 1914 het suid-oos van die eilande die Slag van die Falkland-eilande plaas gevind.

Ligging[wysig]

Kaart wat die Falkland-eilande vertoon
Lande, wat Argentinië se eis van soewereiniteit oor die Falkland-eilande, Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande steun.
Lande, wat die Verenigde Koninkryk se eis van soewereiniteit oor die Falkland-eilande, Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande steun.

Die Falkland-eilande lê suidoostelik van Suid-Amerika en word sedert 1833 opgeëis deur Argentinië. Argentinië beset die eilande in 1982 en is verslaan deur die Verenigde Koninkryk in die Falklandoorlog.[7][8]

Die eilande is 'n oorsese gebied van die Verenigde Koninkryk en die Europese Unie[9], met 'n Grondwet wat in 1985 aanvaar is, en gewysig is in 2009. Die wet beskerm die reg op selfbeskikking van die mense van die land.[10]

Op 12 Junie 2012 het die regering van die Falkland-eilande aangekondig dat 'n referendum oor die politieke status van die eilande in die eerste halfjaar van 2013 gehou sal word.[11] In 'n twee dae lank referendum oor die territoriale status tussen 10 en 11 Maart 2013 het 99,8 % van die deelnemende stemgeregtigdes vir die territoriale status quo as 'n Britse oorsese gebied gestem, maar Argentinië het die referendum reeds vooraf verwerp.[12]

Verwysings[wysig]

  1. (en) Falkland Islands Census 2012: Headline results”. Falkland Islands Government: 10 September 2012. URL besoek op 21 Augustus 2014.
  2. 2,0 2,1 (en) Falkland Islands (Islas Malvinas)”. Central Intelligence Agency. URL besoek op 21 Augustus 2014.
  3. Avakov 2013, p. 47.
  4. Avakov 2013, p. 54.
  5. (en) "Falkland Islands will remain on summer time throughout 2011", 31 Maart 2011. URL besoek op 21 Augustus 2014.
  6. (en) CIA World Factbook 2010
  7. (en) Duncan Anderson: The Falklands War 1982, (Essential Histories Band 15), Oxford 2002. ISBN 978-1-84176-422-1
  8. (en) D.W. Greig, Sovereignty and the Falkland Islands Crisis. Austrialian Year Book of International Law. Vol. 8 (1983). pp. 20-70.
  9. (en) L.L. Ivanov et al. The Future of the Falkland Islands and Its People. Sofia: Manfred Wörner Foundation, 2003. 96 pp. ISBN 954-91503-1-3
  10. (en) Chapter 1 of the Falkland Islands Constitution. 5th November 2008 (came into force on 1 January 2009). UK Office of Public Sector Information.
  11. (en) Falkland Islands to hold referendum on sovereignty”. BBC: 12 Junie 2012. URL besoek op 12 Junie 2012.
  12. (en) Falklands: Cameron says Argentina should respect vote”. BBC: 12 Maart 2013. URL besoek op 12 Maart 2013.


Vlag van die Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk Wapen van die Verenigde Koninkryk
Lande EngelandSkotlandWallisNoord-Ierland
Oorsese gebiede AnguillaBermudaBrits-Antarktiese GebiedBritse Indiese OseaangebiedBritse Maagde-eilandeFalkland-eilandeGibraltarKaaimanseilandeMontserratPitcairneilandeSint Helena, Ascension en Tristan da CunhaSuid-Georgië en die Suidelike SandwicheilandeTurks- en Caicos-eilande
Kroongebiede Eiland ManGuernseyJersey
Sowereine militêre basisse Akrotiri en Dhekelië


 
Lande in Suid-Amerika
Argentinië | Bolivië | Brasilië | Chili | Colombia | Ecuador | Guyana | Paraguay | Peru | Suriname | Uruguay | Venezuela
Afhanklike gebiede: Falkland-eilande - Frans-Guyana - Galápagos-eilande - Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande

Lande van: Afrika Asië Europa Noord-Amerika Oseanië