Krapvreter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Krapvreter
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Dromadidae
GR Gray, 1840
Genus: Dromas
Paykull, 1805
Spesie: D. ardeola
Binomiale naam
Dromas ardeola
Paykull, 1805
Dromas ardeola map.png

Die Krapvreter (Dromas ardeola) is 'n somertrekvoël met broeigebiede in noordoos-Afrika en Arabië. In Engels staan die voël bekend as Crab-plover.

Voorkoms[wysig]

Die voël is 33 – 38 cm groot en weeg 250 - 350 gram. Die voël is grotendeels wit met 'n swart rug en slagvere.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Dromas ardeola”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.