Arabiese Skiereiland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Arabië)
Spring na: navigasie, soek
Die Arabiese Skiereiland

Die Arabiese Skiereiland of Arabië is 'n skiereiland in Suidwes-Asië, waar Afrika en Asië ontmoet. Dit lê oos van Ethiopië en noordelike Somalië; suid van Israel, die betwiste Palestynse gebiede en Jordanië; en suidwes van Iran.

Die uiterste kusgebiede van Arabië bestaan uit: aan die suidweste die Rooi See en Golf van Aden; aan die suidooste die Arabiese See; en aan die noordooste die Golf van Oman en die Persiese Golf.

Arabian peninsula definition.PNG

Die volgende lande lê in Arabië:

Die skiereiland is deel van die Midde-Ooste, maar dit beteken gewoonlik die Arabiese Skiereiland saam met die Levant en Mesopotamië. Die woord "Arabië" verwys soms slegs na Saoedi-Arabië.

Saoedi-Arabië, as land, bedek omtrent die hele Arabië. Die meeste mense in Arabië is burgers van Saoedi-Arabië of van Jemen.

Gebiede van die wêreld
Afrika: Midde-Afrika | Oos-Afrika | Groot Mere | Guinee | Horing van Afrika | Noord-Afrika | Magreb | Noordwes-Afrika | Sahel | Suider-Afrika | Afrika, Suid van die Sahara | Soedan | Wes-Afrika
Amerikas: Andes-state | Karibiese Eilande | Sentraal-Amerika | Groot Mere | Groot  Vlaktes | Guianas | Latyns-Amerika | Noord-Amerika | Noordelike-Amerika | Patagonië | Suid-Amerika | Suidelike  Keël
Eurasië: Anatolië | Arabië | Asië | Balkan | Baltiese gebied | Benelux | Britse-Eilande | Kaukasië | Sentraal-Asië | Sentraal-Europa | Oos-Asië | Oos-Europa | Oos-Indies | Europa | Verre-Ooste | Indiese-subkontinent | Levant | Mediterreense gebied | Midde-Ooste | Nabye-Ooste | Noord-Asië | Noord-Europa | Na-Sowjet state | Skandinawië | Suidoos-Asië | Suid-Europa | Suidwes-Asië | Wes-Europa
Oseanië: Australasië | Melanesië | Mikronesië | Polinesië | Stille Oseaan-Rand
Poolgebied: Noord-Pool gebied | Antarktika