Kuala Lumpur Internasionale Lughawe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kuala Lumpur Internasionale Lughawe
Lapangan Terbang Antarabangsa Kuala Lumpur
Kuala Lumpur International Airport Logo.svg
KLIA MTB&Tower.jpg
Die KLIA beheertoring en 'n deel van die lughawe
IATA: KULICAO: WMKK
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Eienaar Maleisiese regering
Operateur Malaysia Airports Holdings Berhad
Bedien Greater Klang Valley
Ligging Sepang, Selangor, Malaysia
Spil vir
Tydsone MST (UTC+08:00)
Hoogte bo seevlak 70 vt / {{{elevation-m}}} m
Webtuiste www.klia.com.my
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
14L/32R 4,019 Beton
14R/32L 4,000 Beton
15/33 4,000 Beton
Statistieke (2013)
Passasiers 47,498,157 ( 19.1%)
Lugbewegings 326,678 ( 15.3%)
Lugvrag in ton 680,982 ( 1.2%)
Bron: Maleisiese Lugvaartinligtingspublikasie[1]

Die Kuala Lumpur Internasionale Lughawe (afkorting: KLIA), (IATA: KUL, ICAO: WMKK) is die grootste Maleisiese lughawe. Dit is op 27 Junie 1998 gopen en is geleë in die distrik van Sepang in die Maleisiese staat van Selangor, 44 kilometer suid van die hoofstad Kuala Lumpur.

Die lughawe bedien Malaysia Airlines en Air-Asia as 'n spilpunt.

Operasionele statistiek per jaar[wysig]

Operasionele statistiek vir Kuala Lumpur Internasionale Lughawe'[2]
Jaar
Passasiers
hanteer
Passasier
% verandering
Lugvrag
(ton)
Lugvrag
% verandering
Lugbewegings
Lugbeweging
% verandering
1998 6,524,405 - 156,641 - 64,123 -
1999 13,172,635 101.9 417,068 166.3 116,589 81.8
2000 14,732,876 11.8 510,594 22.4 109,925 decrease 5.7
2001 14,538,831 decrease 1.3 440,864 decrease 13.6 113,590 3.3
2002 16,398,230 12.8 527,124 19.6 127,952 12.6
2003 17,454,564 6.4 586,195 11.2 139,947 9.4
2004 21,058,572 20.6 651,747 11.2 165,115 18.0
2005 23,213,926 10.2 653,654 0.3 182,537 10.5
2006 24,129,748 4.0 672,888 3.0 183,869 0.7
2007 26,453,379 9.6 644,100 decrease 4.3 193,710 5.3
2008 27,529,355 4.1 649,077 0.8 211,228 9.0
2009 29,682,093 7.8 584,559 decrease 10.0 226,751 7.3
2010 34,087,636 14.8 674,902 15.4 245,650 8.3
2011 37,704,510 10.6 669,849 decrease 0.7 269,509 9.7
2012 39,887,866 5.8 673,107 0.5 283,352 5.1
2013 47,498,157 19.1 680,982 1.2 326,678 15.3

Verwysings[wysig]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.