KwaZulu-Natal Middelande

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die N3 loop deur die KwaZulu-Natal Middelande.

Die KwaZulu-Natal Middelande is 'n landelike gebied in die binneland van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit is tussen Pietermaritzburg en die Drakensberge geleë.

Daar is verskeie klein dorpies in die Middelande insluitend: Howick, Hilton, Balgowan, Nottingham Road en Mooirivier.

Die Midlands Meander is 'n stel toerisme roetes wat deur die Middelande kronkel en akkommodasie, kunsvlyt, en restaurante insluit.

Van Suid-Afrika se voorste privaat skole is in die Middelande geleë insluitend : Cowan House, Clifton Preparatory School, Hilton College, Michaelhouse en St. Anne's Diocesan College.

Eksterne skakels[wysig]


Vlag van Suid-Afrika

Provinsie van KwaZulu-Natal

Provinsiale Hoofstad:

Pietermaritzburg

Hoof Metro's:

eThekwini (sluit Durban in)

Distrik Munisipaliteite:

Amajuba | iLembe | Sisonke Ugu | Umgungundlovu | Umkhanyakude | Umzinyathi | Uthukela | Uthungulu | Zululand |

Plaaslike Munisipaliteit:
Groot Dorpe:

Empangeni | Kokstad | Ladysmith | Newcastle | Port Shepstone | Richardsbaai | Stanger | Tongaat | Vryheid