Mooirivier (KwaZulu-Natal)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mooirivier
Mooirivier se treinstasie
Mooirivier se treinstasie
Ligging van Mooirivier op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Mooirivier
Mooirivier
 Mooirivier se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°12′S 29°59′O Koördinate: 29°12′S 29°59′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Distrik uMgungundlovu
Munisipaliteit Mpofana
Stigting 1852
Regering
 - Tipe Deel van plaaslike munisipaliteit
Oppervlak[1]
 - Dorp 11,43 km²  (4,4 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 2 874
 - Digtheid 251/km² (650,1/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 51.7%
 • Kleurling 4.3%
 • Indiër/Asiër 21.1%
 • Blank 22.0%
 • Ander 0.8%
Taal (2011)[1]
 • Engels 48.7%
 • Zoeloe 38.6%
 • Afrikaans 5.4%
 • Ander 6.4%
Poskode (straat) 3300
Poskode (posbus) 3300
Skakelkode(s) 033

Mooirivier (Engels: Mooi River) is 'n dorp en rivier in die ooste van Suid-Afrika, in die provinsie KwaZulu-Natal, tussen Howick en Estcourt.

Geskiedenis[wysig]

Die dorp lê langs die rivier met dieselfde naam en is 1921 gestig en het in 1959 munisipale status verkry. Die oorspronklike plaas het dieselfde naam gedra en was die eiendom van JN Boshoff wat in 1855 president van die Oranje-Vrystaat geword het.

Distrik[wysig]

Die distrik is 1 523 km2 groot en is by uitstek veewêreld. Die meeste strome in die omgewing bied uitstekende forelhengel-geleenthede. Daar is ook 'n waterval van 80 m hoog in die Mooirivier ongeveer 25 km noordoos van die dorp.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Mooirivier”. Sensus 2011.