Kyogameer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
A: Albertmeer E: Edwardmeer K: Kivumeer T: Tanganjikameer Y: Kyogameer V: Victoriameer M: Malawimeer
Satellietfoto

Die Kyogameer is 'n varswatermeer net noord van die Victoriameer in Uganda. Die Wit-Nyl vloei vanaf die Victoriameer via Kyogameer na die Albert-meer. Tussen die Albert-meer en Victoriameer staan die Nyl bekend as die Victorianyl.

Bron[wysig]