Kyphosidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kyphosidae
Kyphosus vaigiensis
Girella fimbriata
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Kyphosidae
Genera

(Sien teks)

Die Vetsakke (Kyphosidae) is 'n vis-familie van die orde Perciformes. Daar is 17 genera met minstens 45 spesies in die familie. Vier van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke[wysig]

Die visse van die familie het een opvallende kenmerk: die slegte reuk wat deur die ingewande afgegee word wanneer die visse skoongemaak word. Hulle word tussen 50 – 75 cm groot.

Genera[wysig]

Die volgende genera en gepaardegaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Kyphosus
  • Neoscorpis

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]