Laventelkoorsbessie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Laventelkoorsbessie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Malpighiales
Familie: Euphorbiaceae
Genus: Croton
Spesie: C. gratissimus
Binomiale naam
Croton gratissimus
Burch.
Sinonieme
  • C. zambesicus Muell. Arg.[1]

Die Laventelkoorsbessie (Croton gratissimus) is 'n boom wat voorkom in Noord-Wes, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, die noorde van Namibië en Botswana, die weste van Zimbabwe en suidoos Mosambiek. In Engels staan die boom bekend as die Lavender croton.

Variëteite[wysig | wysig bron]

  • Croton gratissimus var. gratissimus
  • Croton gratissimus var. subgratissimus (Prain) Burtt Davy – Harige laventelkoorsbessie

Die tweede variëteit het sterhare (d.w.s. radiaal georiënteerde trigome) aan die blare se bokante, en word aangetref in Zimbabwe, Botswana en verre noordelike Suid-Afrika.[1]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 Croton gratissimus Burch.”. SANBI. URL besoek op 9 April 2015.