Lebbeke

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Lebbeke
Onze-Lieve-Vrouwekerk in Lebbeke
Onze-Lieve-Vrouwekerk in Lebbeke
Vlag van Lebbeke
Vlag
Wapen van Lebbeke
Wapen
Ligging van Lebbeke in die provinsie Oos-Vlaandere
Ligging van Lebbeke in die provinsie Oos-Vlaandere
Koördinate: 51°00′00″N 4°08′00″O
Land Vlag van België België
Gewes (deelstaat) Flag of Flanders.svg Vlaandere
Provinsie Flag of Oost-Vlaanderen.png Oos-Vlaandere
Regering
 - Burgemeester François Saeys (Open VLD)
Oppervlak
 - Munisipaliteit 26,29 km²  (10,2 vk m)
Bevolking (1 Januarie 2011)
 - Munisipaliteit 18 241
 - Digtheid 678/km² (1 756/myl2)
Poskode 9280
Skakelkode(s) 052
Webwerf: www.lebbeke.be

Lebbeke is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die ooste van die Vlaamse provinsie Oos-Vlaandere, wat grens aan die provinsie Vlaams-Brabant. Die munisipaliteit het 'n oppervlakte van 27 km² en sowat 18 000 inwoners (2011). Lebbeke grens aan die munisipaliteite Dendermonde, Opwijk, Buggenhout en Aalst.

Lebbeke beskik oor 'n spoorwegstasie wat verbindings na Dendermonde, Opwijk, Asse, Jette en Brussel bied.


Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Lebbeke (kategorie)