Oos-Vlaandere

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die vlag van Oos-Vlaandere
Ligging van die provinsie Oos-Vlaandere
Die wapen van Oos-Vlaandere

Oos-Vlaandere (Nederlands: Oost-Vlaanderen, Frans: Flandre-Orientale, Duits: Ostflandern) is 'n Belgiese provinsie in Vlaandere. Die provinsie tel sowat 1 432 000 inwoners (2010), het 'n oppervlakte van 2 982 km² en 'n bevolkingsdigtheid van 480 inwoners per km². Die hoofstad is Gent.

Oos-Vlaandere lê in die noordweste van België en grens aan die Nederlandse provinsie Zeeland. In die provinsie word Nederlands en Oos-Vlaams ('n dialek) gepraat.

In die suide lê die Vlaamse Ardenne. Deur die provinsie vloei die Schelderivier (Skelde), die Leie en die Dender. Die hoogste punt is die Hotondberg (150 m) in die Vlaamse Ardenne ('n groene en heuwelachtige landskap) op die grens van die munisipaliteite Ronse en Kluisbergen.

Administratiewe arrondissemente[wysig]

Oos-Vlaandere is in administratiewe opsig in ses arrondissemente verdeel:

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Oos-Vlaandere (kategorie)


Provinsies, geweste en gemeenskappe van België Flag of Belgium.svg

Flag Belgium brussels.svg Brusselse Hoofstedelike Gewes
Flag of Flanders.svg Vlaamse Gewes: Antwerpen | Limburg | Oos-Vlaandere | Vlaams-Brabant | Wes-Vlaandere
Flag of Wallonia.svg Waalse Gewes: Brabant wallon (Waals-Brabant) | Hainaut (Henegouwen) | Liège/Lüttich (Luik) | Luxembourg (Luxemburg) | Namur (Namen)
Flag of Flanders.svg Vlaamse Gemeenskap | Flag of Wallonia.svg Franse Gemeenskap | Flag of the German Community in Belgium.svg Duitstalige Gemeenskap