Lhasa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Lhasa
ལྷ་ས་གྲོང་ཁྱིར།
拉萨
Potala Palace, August 2009.jpg

Kaart Vlag
Lhasa Lage.jpg
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
 Distrik Tibet
 Koördinate 29°39′N 91°06′O
 Gestig op 637
 Oppervlakte:  
 - Totaal 53 vk km
 Hoogte bo seevlak 3 490 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 373 000
 - Bevolkingsdigtheid 7 037,7 vk/km
 - Metropolitaanse gebied 1 100 123
 Tydsone UTC +08:00
 Burgemeester Doje Cezhug
 Amptelike webwerf lasa.gov.cn

Lhasa (Tibeties: ལྷ་ས་གྲོང་ཁྱིར།, Transkripsie: Lhasa Chongkyir, [l̥ásə] of [l̥ɜ́ːsə]; eenvoudige Sjinees: 拉萨; tradisionele Sjinees: 拉薩; pinyin: Lāsà; dikwels ook Lasa) is die hoofstad en grootste stad van Tibet, 'n provinsie van die Volksrepubliek van Sjina. Die stad het 'n bevolking van 373 000 in 2009 gehad en het 'n oppervlakte van 53 km².