Maakhir

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Maakhir Staat van Somalië
Maamul Goboleedka Maakhiran (Somalies)
ولاية ماخر الصومال‎ (Arabies)
Vlag van Landswapen van
(Vlag) (Landswapen)
Nasionale leuse: geen
Ligging van
Amptelike taal Somalies, Arabies
Hoofstad Badhan
10°42′50″N 48°20′05″O
Grootste stad Badhan
Regering Republiek
Jibrell Ali Salad
Ahmed Guure Adan
beset
verklaar
cliamed en beheer
van Somalië
1 Julie 2007
opgeeis
Oppervlakte
 - Totaal
 - Water (%)

700 000 km² (onbekend)
byna geen
Bevolking
 - Soos op skatting
 - Soos op sensus
 - Digtheid

35 000 (onbekend)

20/km² (onbekend)
BBP (PPP)
 - Soos op onbekend totaal
 - Per capita

onbekend (onbekend)
onbekend (onbekend)
Geldeenheid Somali shilling (SOS)
Tydsone
 - Somertyd
+3 (UTC+3)
+3 (UTC+3)
Volkslied Somalia Tosow
Internet TLD .so
Skakelkode +252
Vlag van Maakhir tot 2008.

Maakhir (Somalies: Goboleedka Maakhir, Arabies: ماخر / Maakhirian), amptelik Maakhir Staat van Somalië (Somalies: Maamul Goboleedka Maakhiran, Arabies: ولاية ماخر الصومال‎ / Wilaayatul baladul Maakhir balad- aṣ-Ṣūmmāal) is 'n voormalige omstrede gebied in die noordelike deel van Somalië en was tussen 2007 en 2009 'n omstrede gebied. Daar is 'n konflik tussen Puntland en Somaliland oor Maakhir en sedert Januarie 2009 is Maakhir 'n deel van Puntland en word deur Somaliland geëis.[1]

Die hoofstad en grootste stad was Badhan. Maakhir het 'n oppervlakte van sowat 700 000 km² en sowat 35 000 inwoners gehad.

Verwysings[wysig]