Puntland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Dowlad Goboleedka Buntlaand ee Soomaaliya (Somalies)
ولاية أرض البنط الصومالية (Arabies)
Wilāyat Arḍ al-Bunṭ aṣ-Ṣūmāliyyah
Puntland Staat van Somalië
Vlag van Puntland Wapen van Puntland
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Ster van die Noorde
Volkslied: geen
Ligging van Puntland
Hoofstad Garoowe

8°24′N 48°29′O

Grootste stad Boosaaso
Amptelike tale Somalies en Arabies
Regering Outonome presidensiële
demokrasie
Abdiweli Mohamed Ali
Abdihakim Abdullahi Haji Omar
Onafhanklikheid
Outonomie
• Stigting

binne Somalië
1998
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
212 510 km2  
82 050 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2009-skatting
 - Digtheid
 
3 900 000[1] (-)
18 / km2
46,6 / myl2
Geldeenheid Somaliese shilling (SOS)
Tydsone
 - Somertyd
OAT (UTC+3)
nie toegepas nie (UTC+3)
Internet-TLD .so (Somalië)
Skakelkode +252 (Somalië)

Puntland (Somalies: Buntlaand, Arabies: أرض البنط‎ ), amptelik die Puntland Staat van Somalië (Somalies: Dowlad Goboleedka Buntlaand ee Soomaaliya, Arabies: ولاية أرض البنط الصومالية Wilāyat Arḍ al-Bunṭ aṣ-Ṣūmāliyyah), is 'n selfregerende gebied in die noordooste van Somalië en is geleë aan die Horing van Afrika. Anders as die suidelike dele van Somalië, beskik Puntland oor 'n werkende regering, en 'n groot mate van wet en orde. Puntland is in 1998 outonoom verklaar en 'n owerheid is volgens die model van Somaliland gestig. Puntland maak aanspraak op die gebiede Sanaag, Sool en Togdheer. Daar is sedert 2003 'n konflik tussen Puntland en Somaliland oor die toekoms van Somalië en sedert 2004 is Puntland de facto 'n deel van Somalië.

Garoowe is die hoofstad en Boosaaso is die grootste stad. Puntland het 'n oppervlakte van 212 510 km² en 'n bevolking van 3 900 000 in 2009 gehad.

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]


 
Lande in Afrika

Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Marokko | Mauritanië | Mauritius | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Príncipe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Suid-Soedan | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjad | Tunisië | Uganda | Zambië | Zimbabwe

Omstrede gebiede: Arabiese Demokratiese Republiek Sahara - Cabinda - Galmudug - Puntland - Somaliland
Afhanklike gebiede: Brits: Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha | Frans: Mayotte - Réunion | Portugees: Madeiraeilande | Spaans: Kanariese Eilande - Ceuta en Melilla

Lande van: Asië Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika