Somalies

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Somalies
اللغة الصومالية, Af-Soomaali
Gepraat in: Vlag van Somalië Somalië
Flag of Puntland.svg Puntland
Vlag van Somaliland Somaliland
Vlag van Djiboeti Djiboeti
Vlag van Ethiopië Ethiopië
Vlag van Jemen Jemen
Vlag van Kenia Kenia 
Gebied: Horing van Afrika
Totale sprekers: 16 559 722[1]
Taalfamilie: Afro-Asiaties
 Koesjities
  Oos-Koesjities
   Somalies 
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Arabiese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Somalië Somalië
Flag of Puntland.svg Puntland
Vlag van Somaliland Somaliland
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: so
ISO 639-2: som
ISO 639-3: som 
Somali map.jpg

Somalies (اللغة الصومالية, Af-Soomaali) is 'n belangrike Afro-Asiatiese taal wat met meer as 16 miljoen sprekers die ampstaal en omgangstaal in Somalië in die Horing van Afrika is. Dit is ook die amptelike taal van die omstrede gebiede Puntland en Somaliland. Daar is ook Somalies-sprekende minderhede in Djiboeti, Ethiopië, Jemen en Kenia. Somalies word in die Latynse en die Arabiese alfabet geskryf.

Somalies het in 1972 die amptelike taal van Somalië geword en word ook deur die Somaliese Diaspora wêreldwyd gepraat.

Verwysings[wysig]

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Somalies