Somaliland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Jamhuuriyadda Somaliland[1] (Somalies)
جمهورية أرض الصومال (Arabies)
Jumhūrīyat Arḍ aṣ-Ṣūmāl
Republiek van Somaliland[2]
Vlag van Somaliland Embleem van Somaliland
Vlag Embleem
Nasionale leuse: لا إله إلا الله محمد رسول الله
Lā ilāhā illā-llāhu; muhammadun rasūlu-llāhi
(Arabies vir: "Daar is geen god behalwe Allah; Mohammed is die boodskapper van Allah")
Volkslied: Samo ku waar
(Somalies vir: "Lank lewe met vrede")
Ligging van Somaliland
Hoofstad Hargeisa

9°33′N 44°3′O

Grootste stad Hargeisa
Amptelike tale Somalies en Arabies[3]
Regering Presidensiële grondwetlike
republiek
Ahmed Mohamed Mohamoud
Abdirahman Saylici
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• Verklaar
• Erken

van Somalië
18 Mei 1991
nie erken nie[4][5]
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
137 600[6] km2  
53 100 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2008-skatting
 - Digtheid
 
3 500 000[7] (-)
25 / km2
66 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2012-skatting

$1,4 miljard[8]
$347[8]

Geldeenheid Shillinga (SLSH)
Tydsone
 - Somertyd
OAT (UTC+3)
nie toegepas nie (UTC+3)
Internet-TLD .so (Somalië)
Skakelkode +252 (Somalië)
a. Geldeenheid slegs geldig vir plaaslike gebruik.
Kaart wat Somaliland vertoon

Somaliland (Somalies: Soomaaliland, Arabies: صوماليلاند‎ Ṣūmālīlānd of أرض الصومال Arḍ aṣ-Ṣūmāl), amptelik die Republiek van Somaliland (Somalies: Jamhuuriyadda Somaliland, Arabies: جمهورية أرض الصومال Jumhūrīyat Arḍ aṣ-Ṣūmāl), is 'n selfregerende gebied in die noordweste van Somalië wat poog om as onafhanklike staat erken te word. Anders as die suidelike dele van Somalië, beskik Somaliland oor 'n werkende regering, en 'n groot mate van wet en orde. Ondanks Somaliland se relatiewe sukses, word die gebied nog nie deur enige ander land as staat erken nie. Somaliland het op 18 Mei 1991 onafhanklikheid verklaar nadat die regering in Somalië in duie gestort het. Daar is sedert 2003 'n konflik tussen Puntland en Somaliland oor die toekoms van Somalië.

Hargeisa is die hoofstad en grootste stad. Somaliland het 'n oppervlakte van 137 600 km² en 'n bevolking van 3 500 000 in 2008 gehad.

Verwysings[wysig]

  1. (en) Volgens The Constitution of the Republic of Somaliland en Somaliland Official Gazette
  2. (en) Susan M. Hassig, Zawiah Abdul Latif, Somalia, (Marshall Cavendish: 2007), bl.10.
  3. (en) Somalia”. World Factbook. Central Intelligence Agency: 14 Mei 2009. URL besoek op 8 Augustus 2014.
  4. (en) Lacey, Marc, "The Signs Say Somaliland, but the World Says Somalia", New York Times, 5 Junie 2006. URL besoek op 8 Augustus 2014.
  5. (en) The UK Prime Minister's Office Reply To The "Somaliland E-Petition"
  6. (en) Somaliland Geography
  7. (en) Country Profile”. Government of Somaliland. URL besoek op 8 Augustus 2014.
  8. 8,0 8,1 (en) Wêreldbank. New World Bank GDP and Poverty Estimates for Somaliland 29 Januarie 2014. Besoek op 8 Augustus 2014.

Eksterne skakels[wysig]


 
Lande in Afrika

Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Marokko | Mauritanië | Mauritius | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Príncipe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Suid-Soedan | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjad | Tunisië | Uganda | Zambië | Zimbabwe

Omstrede gebiede: Arabiese Demokratiese Republiek Sahara - Cabinda - Galmudug - Puntland - Somaliland
Afhanklike gebiede: Brits: Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha | Frans: Mayotte - Réunion | Portugees: Madeiraeilande | Spaans: Kanariese Eilande - Ceuta en Melilla

Lande van: Asië Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika