Mandoza

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mandoza
Geboortenaam Mduduzi Tshabalala
Oorsprong Soweto, South Africa
Geboorte 1978
Genre(s) Kwaito, hip-hop
Webwerf http://www.mandoza.co.za
Portal.svg Musiekportaal

Mduduzi Tshabalala (* 1978) algemeen bekend as Mandoza is 'n Suid-Afrikaanse kwaito-musikant. Mandoza sing in verskeie tale, insluitend Afrikaans, Zoeloe, Xhosa en Engels, wat hom oor 'n breë spektrum in Suid-Afrika gewild maak.[1]

Solo-albums[wysig]

  • 1999: 9II5 Zola South
  • 2000: Nkalakatha
  • 2000: Nkalakatha (The Boss Remixes)
  • 2001: It's All Right- saam met Tokollo en Kabelo
  • 2002: Godoba
  • 2003: Tornado
  • 2004: S'gelekeqe
  • 2004: Same Difference - (saam met Danny K)
  • 2005: Phunyuka Bamphethe
  • 2006: Ngalabesi
  • 2007: Champion
  • 2008: Ingwenya
  • 2010: The king

Verwysings[wysig]

  1. Rouvanne. "Mandoza - Nkalakatha." Peak People: An Inside Look. <http://insidepeakperformances.blogspot.com/2007/03/mandoza-nkalakatha.html>

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]