Maoming

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Maoming
茂名
Die Xinyi-Hoërskool in Maoming.
Die Xinyi-Hoërskool in Maoming.
Ligging van Maoming op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Maoming
Maoming
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 21°39′00″N 110°55′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Guangdong
Regering
 - Kommunistiese Party van Sjina Sekretariskomitee Luo Yinguo (罗荫国)
 - Burgemeester Deng Haiguang (邓海光)
Oppervlak
 - Stad 11 458 km²  (4 424 vk m)
 - Stedelik 879 km² (339 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 5 817 753
 - Digtheid 510/km² (1 300/vk m)
 - Stedelik 5 817 753
 - Stedelike bevolkingsdigtheid 1 400/km² (3 600/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 525000, 525100-525400
Skakelkode(s) 668
Webwerf: maoming.gov.cn

Maoming (Sjinees: 茂名) is 'n stad in die Sjinese provinsie Guangdong met 'n bevolking van 5 817 753 in 2010. Die stad is in die suidooste van Sjina aan die kus van die Suid-Sjinese See geleë. Maoming grens in die weste aan Zhanjiang, is 362 kilometer vanaf Guangzhou en 121 kilometer vanaf Zhanjiang geleë. Maoming is 'n belangrike hawestad vir die uitvoer van geraffineerde olie en akwatiese produkte ná Hongkong, Macau en die ASEAN-lidlande.