Mato Grosso do Sul

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mato Grosso do Sul
Bandeira de Mato Grosso do Sul.svg Brasão de Mato Grosso do Sul.svg
Vlag van Mato Grosso do Sul Wapen van Mato Grosso do Sul
Map of Brazil highlighting the state
Sien ander Brasiliaanse state
Land Vlag van Brasilië Brasilië
Hoofstad Campo Grande
Grootste stad Campo Grande
Oppervlakte 357 124,962 km²
Bevolking
  - Totaal
  - Digtheid

2 297 981 (2006)
6,4 inw./km²
Goewerneur André Puccinelli
Visegoewerneur Murilo Zauith
MOI (2005) 0,802 – hoog
Tydsone UTC-4

Mato Grosso do Sul (uitgespreek as [ˈmatu ˈɡɾosu du ˈsuw]) is een van die 26 state van Brasilië. Die hoofstad en grootste stad, Campo Grande, het 'n bevolking van 757 189 in 2008.

Ligging[wysig]

Mato Grosso do Sul is in die suide van die land geleë en word deur die deelstate Minas Gerais en São Paulo in die ooste, Paraná in die suidooste, Mato Grosso in die noorde, en Goiás in die noordooste begrens. Mato Grosso do Sul grens ook aan die lande Paraguay en Bolivia in die suide en weste.

Demografie[wysig]

Etniese groepe[wysig]

Etniese groep Persent Bevolking
Wit 51,10% 1 179 000
Bruin 41,80% 936 000
Swart 5,30% 122 000
Ander 1,70% 39 000


Deelstate van Brasilië Flag of Brazil.svg

Distrito Federal
Acre · Alagoas · Amapá · Amazonas · Bahia · Ceará · Espírito Santo · Goiás · Maranhão · Mato Grosso · Mato Grosso do Sul · Minas Gerais · Pará · Paraíba · Paraná · Pernambuco · Piauí · Rio de Janeiro · Rio Grande do Norte · Rio Grande do Sul · Rondônia · Roraima · Santa Catarina · São Paulo · Sergipe · Tocantins