São Paulo (deelstaat)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
São Paulo
Bandeira do estado de São Paulo.svg Brasão do estado de São Paulo.svg
Vlag van São Paulo Wapen van São Paulo
Map of Brazil highlighting the state
Sien ander Brasiliaanse state
Leuse: Pro Brasilia Fiant Eximia (Latyn)
Land Vlag van Brasilië Brasilië
Hoofstad São Paulo
Grootste stad São Paulo
Oppervlakte 248 209,4 km²
Bevolking
  - Totaal
  - Digtheid

39 827 570 (2008)
Goewerneur Geraldo Alckmin
MOI (2005) 0,833 – hoog
Tydsone UTC-3

São Paulo (Portugees vir Sint Paulus) is een van die 26 state van Brasilië. Dit is die grootste deelstaat ten opsigte van sy bevolking, en die 12de grootste volgens oppervlakte. Die hoofstad en grootste stad, São Paulo, het 'n bevolking van 11,037,593 in 2010. São Paulo is in die suid van die land geleë

Demografie[wysig]

Etniese groepe[wysig]

Etniese groep Persent Bevolking
Wit 70,00% 29 245 300
Bruin 24,00% 10 026 000
Swart 4,00% 1 671 000
Ander 2,00% 667 000


Deelstate van Brasilië Flag of Brazil.svg

Distrito Federal
Acre · Alagoas · Amapá · Amazonas · Bahia · Ceará · Espírito Santo · Goiás · Maranhão · Mato Grosso · Mato Grosso do Sul · Minas Gerais · Pará · Paraíba · Paraná · Pernambuco · Piauí · Rio de Janeiro · Rio Grande do Norte · Rio Grande do Sul · Rondônia · Roraima · Santa Catarina · São Paulo · Sergipe · Tocantins