Mayathan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mayathan
Màaya t'àan
Gepraat in: Vlag van Meksiko Meksiko
Vlag van Belize Belize
Vlag van Guatemala Guatemala
Totale sprekers: 805 000[1]

Vlag van Meksiko 786 422

Vlag van Guatemala 12 578
Vlag van Belize 6 000

Taalfamilie:
 Maya
  Yucatán
   Yukateeks-Lakandonies
    Mayathan 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Meksiko Meksiko
Gereguleer deur: INALI
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: myn
ISO 639-3: yua 
Verspreiding van Mayathan in Meksiko
Taalsituasie in die Meksikaanse deelstaat Yucatan.

Mayathan (Màaya t'àan, "Maya-taal") of Yukatekiese Maya (Spaans: Maya yucateco) is die tweede belangrikste inheemse taal van Noord-AmerikaNahuatl met 0,805 miljoen sprekers in die Meksikaanse deelstate Yucatán, Quintana Roo en Campeche, asook in die noorde van Belize en Guatemala. Mayathan word van Indios gepraat en is sedert 2003 'n amptelike taal in Meksiko. Die taal is tot die Spaanse verowering van Yucatan in 'n eie alfabet geskryf en sedertien word die Latynse alfabet gebruik.

Mayathan is veral bekend as taal van die Maya in die huidige Meksiko.

Verwysings[wysig]