Monodactylidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Monodactylidae
Natalse maanskynvis, Monodactylus argenteus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Suborde: Percoidei
Superfamilie: Percoidea
Familie: Monodactylidae
Genera

Sien teks.

Die Maanskynvisse (Monodactylidae) is 'n vis-familie wat aan die orde Perciformes behoort. Die familie bevat drie genera met minstens 5 spesies. Twee van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Die Natalse maanskynvis, Monodactylus argenteus, is 'n populêre keuse vir akwariums.

Agtergrond[wysig]

Die visse van die familie kan leef in sout- of varswater. Hulle is klein, 20 tot 25 cm lank, en vorm skole. Hulle leef hoofsaaklik van soöplankton. Die lyf is ovaalvormig en met klein skubbetjies bedek.

Genus[wysig]

Die volgende spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]