Nowokoeznetsk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nowokoeznetsk
Новокузнецк
Metalloergof-prospekt in Nowokoeznetsk.
Metalloergof-prospekt in Nowokoeznetsk.
Wapen van Nowokoeznetsk
Wapen
Die ligging van Kemerowo-oblast in Rusland
Die ligging van Kemerowo-oblast in Rusland
Ligging van Nowokoeznetsk op 'n kaart (Kemerowo-oblast)
Nowokoeznetsk
Nowokoeznetsk
Die ligging van Kemerowo-oblast in Rusland
Koördinate: 53°45′0″N 87°07′0″O
Land Vlag van Rusland Rusland
Deelgebied Kemerowo-oblast
Stigting 1618
Stadstatus 1929
Regering
 - Tipe Stad-okroeg
 - Burgemeester Sergei Koeznetsof
Oppervlak
 - Stad 424 km²  (163,7 vk m)
Hoogte 200 m (656 vt)
Bevolking (2014)
 - Stad 550 213
 - Digtheid 1 328/km² (3 439,5/myl2)
Tydsone OMST (UTC+07:00)
Poskode 6540xx
Skakelkode(s) 7 3843
Webwerf: admnkz.ru

Nowokoeznetsk (Russies: Новокузнецк) is ’n stad in Kemerowo-oblast in Rusland met ’n inwonertal van 550 213 (2014). Dit is sowat 3 000 km oos van Moskou geleë.

Geskiedenis[wysig]

Die stad is in 1618 gestig deur die inwoners van Tomsk as ’n Kosak-fort aan die Tom-rivier en is aanvanklik Koeznetsk (Кузне́цк) genoem. Fjodor Dostojefski is in 1857 hier met sy eerste vrou, Maria Isajewa, getroud. Josef Stalin se vinnige industrialisasie van Rusland in die 1930's het die rustige dorp in ’n groot steenkoolmynbou- en nywerheidstad verander. Van 1931 tot 1932 was dit bekend as Nowokoeznetsk en van 1932 tot 1961 as Stalinsk (Ста́линск) ter ere van Stalin.

Verwysings[wysig]

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [1]

Eksterne skakels[wysig]