Oelan-Oede

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Oelan-Oede
Улан-Удэ
Улаан-Үдэ
Leninstraat in Oelan-Oede
Leninstraat in Oelan-Oede
Wapen van Oelan-Oede
Wapen
Die ligging van Boerjatië in Rusland
Die ligging van Boerjatië in Rusland
Ligging van Oelan-Oede op 'n kaart (Boerjatië)
Oelan-Oede
Oelan-Oede
Die ligging van Oelan-Oede in Boerjatië
Koördinate: 51°50′N 107°36′O
Land Vlag van Rusland Rusland
Deelgebied Boerjatië
Stigting 1666
Regering
 - Tipe Stad-okroeg
 - Burgemeester Gennadi Aidajef
Oppervlak
 - Stad 377 km²  (145,6 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 404 357
Tydsone UTC+09:00 (UTC)
Webwerf: http://www.administration.u-ude.ru/

Oelan-Oede (Russies: Ула́н-Удэ́; Boerjaties: Улаан-Үдэ, Ulaan-Üde) is die hoofstad van die Republiek van Boerjatië, ’n federale deelgebied van Rusland. Dit is sowat 100 km suidoos van die Baikalmeer geleë by die samevloei van die Oede- en die Selenga-rivier.

Oelan-Oede lê aan die Transsiberiese Spoorlyn. Die bevolking in 2010 was 404 357, wat die stad die derde grootste in Oos-Siberië maak.

Eksterne skakels[wysig]