Ysterhout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ysterhout
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Asterids
Orde: Lamiales
Familie: Oleaceae
Genus: Olea
Spesie: O. capensis
Binomiale naam
Olea capensis

Ysterhout (Olea capensis) is 'n boom wat voorkom langs die kus van Suid-Afrika en die Hoëveld. Die bome groei as bosserige struike of klein tot middelgroot bome langs die kus. In die immergroen woude word die boom tot 40 m hoog. Die klein, welroekende blommetjies word in blomtakkies van ongeveer 6 cm lank gedra. Die vrugte word tot 2 cm lank, is eetbaar en word pers wanneer hulle ryp is. Dié spesie het drie subspesies. Die Kleinysterhout is 'n subspesie.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Ysterhout (kategorie)

Bron[wysig]