Olifantskoppas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Olifantskoppas is 'n bergpas in die Oos-Kaap. Dit dra die N10-teerpad met drie tot vier bane oor die Suurberge, ongeveer 15 km noord van Paterson.[1] Die pas is in 1955 gebou, bereik 'n hoogste punt op 723m bo seevlak en het 'n maksimum helling van 1:8.

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]