Ostariophysi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ostariophysi
Melkvis (Chanos chanos)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Craniata
Superklas: Gnathostomata
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Ostariophysi
Ordes

Gonorynchiformes
Cypriniformes
Characiformes
Gymnotiformes
Siluriformes

Ostariophysi is die tweede grootste superode van straalvinnige visse. Hierdie diverse groep bevat amper 8 000 spesies, omtrent 28% van die bekende visspesies en 68% van varswatervisse ter wêreld. Hulle kom op al die kontinente voor, met die uitsondering van Antarktika. Hulle het verskeie gemeenskaplike kenmerke, onder andere beskik almal oor 'n orgaan van Weber[1]. Van die spesies in die groep is belangrik vir mense vir kos, sport, die akwarium-industrie en navorsing.

Taksonomie[wysig]

Die superorde word as volg geklassifiseer:

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Nelson, Joseph, S. (2006). Fishes of the World. John Wiley & Sons, Inc.. ISBN 0471250317.