PRASA

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
PRASA
Tipe Staatsmaatskappy
Gestig 1990 (as SARCC)
Hoofkantoor Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika
Sleutelpersone Zukile Nomvete (voorsitter van die raad)
Tshepo Montana (hoof uitvoerende beampte)
Salani Sithole (hoofbedryfsbeampte)
David Kekena (hoof finansiële beampte)
Industrie Passasiersverkeer
Produkte Vervoer-dienste
Inkomste 4,2 miljard (2007)
Webwerf prasa.com

PRASA (afkorting vir Passenger Rail Agency of South Africa) is 'n staatsbeheerde onderneming wat vir meeste van die spoorvervoer in Suid-Afrika verantwoordelik is. Dit bestaan ​​uit vier takke:

  • Metrorail, wat spoor-pendeldienste in stedelike gebiede lewer;
  • Shosholoza Meyl, wat streek- en inter-stedelike spoordienste lewer;
  • Autopax, wat streek- en inter-stedelike busdienste lewer; en
  • Intersite, wat die eiendom wat deur PRASA besit word bestuur.

Eksterne skakels[wysig]